01-19-2019, 12:00 PM
01-19-2019, 12:54 PM
Andreno motors, in Villiersdorp
01-20-2019, 12:32 PM
(01-19-2019 12:54 PM)syncromad Wrote: [ -> ]Andreno motors, in Villiersdorp
Baie dankie..weet van hulle...het meer gedink aan Strand en omgewing.
01-28-2019, 08:10 PM
(01-20-2019 12:32 PM)VuurenVlam Wrote: [ -> ](01-19-2019 12:54 PM)syncromad Wrote: [ -> ]Andreno motors, in Villiersdorp
Baie dankie..weet van hulle...het meer gedink aan Strand en omgewing.
Spik "splinter" nuwe wbx enjin ingesit by Arno asook nuwe clutch kit en nuwe stainless uitlaatstelsel in 1 dag . Baie tevrede met hulle diens. Het vanoggend nuwe kragstuur pomp ook ingesit. Hierdie bus van my is nou gereed om sy 2 de lewe te begin.